Koors, seer keel en liggaamspyn is deel van die griepseisoen en bring sy eie ongemak. Maar as jy reeds met stywe gewrigte sukkel, kan hierdie tyd van die jaar nog meer straf voel. Saam met ...
Rumatiek, beter bekend as Rumatoiëde arthritis of Osteoarthritis in die mediese wêreld, kan pynlik ongemaklik wees en veroorsaak dat jy sukkel om te beweeg as gevolg van té veel pyn en swelling in jou ...