Die verlore seun verskyn tematies al eeue lank in die werke van talle dramaturge. Reeds so vroeg soos 1420 word Spel van dem Verloren Zoonin Dendermonde opgevoer. In ons moderne drama-oeuvre staan ...
MARTHA OOR (87) van Upington het haar “verlore seun”, Jacobus (Madoi) Cloete, die laaste keer op 8 Mei 1980 gesien, die dag toe haar tweelingkleinseuns gebore is. “Hy het die aand hier by my huis ...